Appels swaai vir n Veearts Adele Reynders

ISBN:

Published:

Kindle Edition

73 pages


Description

Appels swaai vir n Veearts  by  Adele Reynders

Appels swaai vir n Veearts by Adele Reynders
| Kindle Edition | PDF, EPUB, FB2, DjVu, audiobook, mp3, ZIP | 73 pages | ISBN: | 8.80 Mb

n Humoristiese liefdesverhaal. Al kan Katryn al vir jare nie besluit of sy eintlik haar pa se seuntjie of dogtertjie moet wees nie, is sy doodtevrede met die meeste kaarte wat haar toebedeel is. En toe word haar lewe lekker omgekrap as gevolg vanMoren Humoristiese liefdesverhaal. Al kan Katryn al vir jare nie besluit of sy eintlik haar pa se seuntjie of dogtertjie moet wees nie, is sy doodtevrede met die meeste kaarte wat haar toebedeel is.

En toe word haar lewe lekker omgekrap as gevolg van haar ouers se skielike skuif en n veearts wat n duisendjaar huurpagstelsel ooreenkoms met haar pa gesluit het om n stukkie grond by hom te huur.Liefde op n later ouderdom. Katryn is seker dat geen man meer haar voete onder haar kan uitslaan nie. Sy is immers n regte rissiepit, rooi hare en al, wat kan appels plant as dit moet. En sy kan nie wag om eendag vir dokter Ruan du Toit n regte shiner te gee nie.

Hy verdien dit, mooi gesig of te not!



Enter the sum





Related Archive Books



Related Books


Comments

Comments for "Appels swaai vir n Veearts":


elrancherobargrill.com

©2012-2015 | DMCA | Contact us